Gatiep se Krewe
Die polisie vang Gatiep een aand met 4 krewe.Meneer, het jy n lisensie om die krewe te vang?! Nee se Gatiep, is my troetel diertjies. Ek bring hulle elke aand uit om a bietjie te swem.Na n rukkie dan fluit ek dan kom hulle na me toe en dan stap ons huis toe.
Polisie: “Maar jy lieg mos nou meneer!!” Gatiep: “Nee meneer!! Kom ek wys jou dan!?”
Gatiep sit die krewe in die water en da gan die krewe… Na n rukkie vra die polisieman, “Wanne gan jy vir hulle fluit?"
Gatiep: Vir wie fluit?
Polisie: Vir die krewe!!
Gatiep: Watte krewe?!!
0 comments:
Post a Comment