21.9.08

Gatiep Gat Ophou Drink

Gatiep sit gesuip langs Maraai se graf en tjank. Lekker dronk verdrietig:
Meraai as jy net terugkom hou ek op drink!” n’ Mol is besig om ‘n hopie op te stoot.
Gatiep spring die hopie plat: Jislaaik Meraai, kan jy nie ‘n grap vattie!?”

0 comments: